Jy was die redder van my …
Ek wou nie
maar ek het
weer oor jou ’n gedig geskryf
maar ek gaan dit net
halfhartig
hier noem.
Jy was vieslik
en onredelik
ek het genadiglik
myself
hieruit gered.
(2016/02/18 @ Anria)
4 Kommentare
-
neels claasen
Pragtig anria
-
Kiekies
So raak beskrywing het ek lanklaas gelees! Sho, jy doen dit so goed.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
borrels
Goed gedoen Anria