ZELDA HFSTK 8
Die kroon op Zelda se geluk is n epos van Rosa af in antwoord op n epos wat sy gestuur het en Rosa die groot nuus meegedeel het asook haar versoek dat Rosa strooimeisie moet wees en haar pa haar die kerk inbring. Rosa antwoord dat sy met Manuel gepraat het en dat hulle beslis […]
Watter maand is jou maand?
Dit was vir die kantoortannie van die kleuterskool op die plattelandse dorpie heerlik om so ’n veelsydige pos te hê. Sy het iets van alles gedoen – onder andere die finansies hanteer, ouervergaderings gereël, op Vrydae snoepietannie gespeel en hier en daar ’n pleister op ’n stukkende knie geplak. Vroeër in die jaar het sy […]
Sandappelgeurtjies…
Ai, ek dink aan die speellekkerjare in my grysigheid se wordende ryp want sandappelgeure verstil die tyd en strooi verlange só wyd en so̒ syd. Hoor die gebons van my rietperd se hart as hy jou weerstand met minagting tart. Hoor ook hoe sag trap jou rietperd haar spoor en knyp vas om nie nou […]
GEVANGENE
Die stadsgedruis se hammermeule maal en kraak my siel tot as en offer dit aan die vier winde se seerowerskepe om dit in ballingskap net agter die kim te gaan verpand vir niks My siel smag om aan hakkiestakkies in die Klein Karoo te hang saam met stofwarrelwinde langarm simfoniee uit te dans saam met […]
Grondroof
Jy is oordwars vertrap, verslof, deur bees en bok oorwei en sonheet rol die donkies stof waar vrugte eens gedy. Die syfering waar veergoed les is nou verharde rots; die kweperlaan waar goggas nes was kindtyd Ma se trots. Die plaashuis stal vernielsug uit met afgesteelde dak; en gate wat eens vensters was verspook met […]
Pa, soms onthou ek nog . . .
As die noordweswind so winterkoud waai dan sien ek weer hoe sit jy by die kers met die groot boek, wat rustig op jou skoot lê en hoor ek weer jou stem se klank in vers. Pa, soms sien ek daardie ruiter met die afkop op sy skimmelperd so reguit uit die hel en vlug […]
My drie wense
lank gelede toe ek ‘n lampie optel het ek in gedagte begin vryf my hand maak sirkels terwyl ek drie wense hoog in die lug skryf nommer een was eenvoudig, mooi en sag ek wens dat jý -net vir my- jou lag sal lag nommer twee was baie diep ek kon dit nie keer maar […]
Kolmanskop
In die suide van die Namib waar die son steeds bloedig skyn net ‘n entjie oos van Lud’ritz in die heet van ‘n woestyn pryk vandag net die murasies (uit tye baie lank gelee’) van eens swierig herehuise aan sand en duine oorgegee. Sonder slot en sonder grendel staan geboue leeg en kaal soms dans […]
Jou naam in sterrestof
Jou naam het ek met sterrestof in die maan se buik loop skryf wyl die sterre skaam beaam as planete swewend verbydryf Toe die son sy goudstraal kwas sonneblom hoof hemelwaarts rig stap ons kaalvoet deur die kraal om room vir koffie te loop haal Met ons mandjie boepensvol van biltong, vrugte en neute sprei […]
ZELDA HFSTK 7
Dit is n week later wat Zelda Paul nader roep waar sy op die rekenaar besig is. Toe Paul om die lessenaar stap en agter haar gaan staan wys sy na die skerm. Uit wat Paul lees sien hy dat De la Rocha Enterprises groot elektriese kontrakteurs is wat wêreldwyd werk. Wat sy oog dadelik […]