Die “Vader van Motivering”
Dr Wayne Dyer, ʼn psigoterapeut, skrywer en motiveringspreker was in 1985 aangewys as een van die ses mees prominente Amerikaners. Met ʼn totaal van meer as 40 boeke (21 daarvan New York Times beste verkopers), ʼn skrywersloopbaan wat oor vier dekades strek, 5,200 radio- en televisie optredes wat Oprah, The Today Show en The Tonight […]
DEON HEUNIS DE WET
Ek is in ‘n staat van verstomming! Die Engelse woord ‘astounded’ (shocked, or greatly surprised) is dalk ‘n beter verklaring van my huidige emosies. Ek hoef jou nie hierdie mannetjie se storie te vertel nie, want wie op die hele aarde ken dit nog nie? Klein Dehan is Donderdagaand deur hierdie ontsettende giftige zebraslang gepik. […]
Die gemeste kalkoen
Augustus 1620 het die Mayflower, ‘n 180-ton skip met 102 passasiers vanuit Engeland na Amerika vertrek. Weens onstuimige weer en sterk winde het hierdie skip aan die kus van Massachusetts (Cape Cod), anker gegooi, i.p.v. by die kus van Virginia waar ander kolonies reeds gevestig was. Die maande daarna was baie moeilik en byna helfte […]
Ons getroue God
“Gebakte kalkoen, en die Here staan sentraal?” Terwille van politieke korrektheid word gebeurtenisse vervang met ander name, en is van sy oorspronklike betekenis vervreem. Liefde is losgemaak van danksegging, dit voel kunsmatig en word bymekaar getel deur dinge wat leeg is. ‘n Dankbaarsheids- Sondag het ‘n danbaarheid- oes geword, die hoeveelheid geld wat ingesamel is […]
Ek het mos beter geweet
Ek het mos beter geweet, deur Stephan Uys Nou die dag moet ek en Oudste ry om vier aluminium skuifdeure in Deneysville te gaan installeer. Twee dae voor die tyd besef ek ons sit met ʼn vervoerprobleem, want my broer moet die bakkie gebruik om sand en sement aan te ry vir ʼn ander bouprojek. […]
‘n Plekkie op die muur
ʼn Plekkie op die muur, deur Stephan Uys So ʼn week of wat gelede gaan haal ek my afbetaalde voertuie se eienaarskappapiere by die hoofkantoor van ʼn groot handelsbank. Ek vat my oudste saam vir geselskap. Die seun van my het ʼn dik streep kunssinnigheid wat deur sy are vloei en dit veroorsaak dat hy […]
MENSEREGTE
Mense het geen regte nie! Daar is geen natuurlike regte wat vir mense geldig is nie. Hoe kom mens (ek, jy) daartoe om te meen dat soiets kan wees? Of beter: Hoe het die begrip tot stand gekom? Waar lê sy wortels? Ons gaan daarvan uit, „menseregte” beteken dat enkelinge ongesteurd só kan lewe dat […]
TERRORISME
TERRORISME OOR DIE HELE WÊRELD [Hierdie stuk is al vyftien jare oud, maar dis grotendeels netso aktueel soos destyds. Ons moet net ‘n paar name uitruil – en dis vris en nuut: Trump in stede van Bush en May pleks Blair en die aantal jare verander. Of hoe? Buitendien het ek nog ‘n stukkie agteraan […]
LEIPZIG
LEIPZIG As tiener het ek van ‘n man gelees wat daarvan sou geleef het dat hy aan elke kompetisie met pryse in die koerante, tydskrifte en radio deelgeneem het. In altwee tale, maak nie saak wat die prys was nie. „Een of ander tyd moet mens mos wen,” het hy gesê, „en hoe meer ek […]
Aan die grootste sportmanne en vroue
Aan die grootste sportmanne en vroue Ek wil julle name gaan oplees, gaan google. Iets oplees en beleef uit julle lewensverhale. Ek wil put uit jul moed en saam met julle oor die heuwels en deur die dale van die lewe stap. Want ek wil ‘n glimlag van elkeen van julle in my elkedagmandjie pak […]