Oorlams
In snikhete hitte rol ek in irritasie rond ek hoor hoe hy al harder nader aan my kom… Ek sug en dink hardop – “nie vanaand nie asseblief” trek die kussing oor my kop en my kuite op ń knop Die soet geur van perspirasie wat aanklam teen my lyf het die vabond weer vannag […]
Prentjies in die wolke
Soms wanneer woorde stom fluister is dit van liefde wat dit vertel. Dit sing saggies die lied van n siel wat wink wat uit reik na n lewe volmaak saamwees sonder hoofletters en koppeltekens en punte eenvoudig, verstaan. Ek maak prentjies met die wolke wat my laat dink aan jou hoekom sal ek nie kan […]
Fynbos op die maan
Jou hunkerende liggaam bruin vel en sielvolle oë omring my met onthou Jy laat my hart glimlag pluk fynbos in my siel jou gelaat weerspieël liefde lankmoedig en geduldig Ons aanraak verskiet sterre; maak n wens in die melkweg laat ons droom op die maan Jy is my skuilplek wil vir n oomblik net hier […]
Heimwee en verlange
Heimwee en verlange Daar is ‘n dorpie langs die see Skipskop ons hartsdorpie klein as die strale oor die sandduin vee klere oor die wasgoedlyn brood al in die pan manne wat visnette span vat hul kans vakansiegangers van oor die hele land visvang Kersfees kuier Nuwejaar indans hardloop kaalvoet speel op die strand (Koor) […]
My liedjie net vir jou
MY LIEDJIE NET VIR JOU (Sing) Ek tokkel nou n liedjie op my kitaar my kitaar met net een snaar van die lewe so geseën elke dag aan my geleen Ek speel ‘n liedjie liriek op my klavier met sy vals note versier ek woorde vir jou gedig vol kleur en helder verlig Koor Hierdie […]
Verlossing
ek sou vir my ‘n wolk bid voor die warm son ek sou ‘n donderwolk bid as ek dit net kon een met volop water in haar binnebuik een wat mildlik reën stort uit die oorloop van haar boeppenskruik ek sou vir my ‘n wind bid wat noordwes waai een wat nogal koud voel een […]
In die Bosveld
moontlik. IN DIE BOSVELD “Sing” Ons sit in die Bosveld om ‘n vuurtjie wat brand ons gooi kole ek met my kitaar in die hand naggeluide so bekend in elkeen se oor met die brul van leeus in die verte wat ons hoor Koor Ek lief die Bosveld nommer een Ek lief vryheid my grootste […]
Woorde
Ink wat bittersoet tap uit my gekrokte veerpen, voor ek dit padlangs verlê en nooit weer terug sal wen. My aangelapte sinne in konkryt gekerf, voordat dit verdwyn en in die sterreruim sterf. Gebloei op baspapier my hart se rou woorde, voor skep die wind dit en kwyn my akkoorde. My kwatryne gekribbel op die […]
Woordmeester
Ek sien in my verbeelding hoe glad jou woorde oor ‘n skerm vloei, en wonder … Sou jy – van aangesig tot aangesig – ook so skroomloos en so vrylik bloei? Of sou jou woorde stadig kom – oorweegd en selfbewus, wetend dat jy (net soos ek) bróós en ook maar menslik is? © Carma […]
HERE U IS
Here U is Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir ewig te dien mag ek U liefde waardig verdien Here U is my enigste ware vriend U het my eerste raakgesien by U kan ek nagte om bid Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir […]