Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 850)

AIJAIJAI Maandag tot Vrydag is dit werk werk werk Sondag rustig na kerk maar Saterdag is gemaak vir pret en jol wit warm strand plankvlieërs ry in die kol aijaijai aijaijai sorgeloos en pret op die strand met sonbaai en sandjies wat vloei uit my hand aijaijai aijaijai tiekiedraai swaai en swaai aijaijai aijaijai draai […]

My Valentyn Sal jy my Valentyn wees saam die spesiale dag van ons liefde ek stuur vir jou ‘n bos van mengelmoes blomme serenade in die reën onder ons kamervenster as ek vir jou my hartsgedig sal-jy-my-Valentyn-wees voorlees Wees my Valentyn drink saam met my ‘n glasie wyn wees my Valentyn op ons liefde en […]

as die laaste lewensnote wegsterf breek sy boeresiel vry vry van die kap-kap eggo in aardkors gange vry van die blikhuisies se dronk moesserny waar vrouens en kinders met honger oë kyk waar mans soos hy hul sorge aan Bacchus bely vry van die hel van ewige hoes vry van die stad se slawerny dan […]

Straattroebadoer Ek wens ek was ‘n troebadoer wat liefdesliedjies skryf en sing op straathoeke liefdeswoorde koer in nagklubs liefdesboodskappe bring hier sit ek onder sterre prag my liefdesfontein wat uitkring met die klanke van die donker nag waaroor ek net sonder ophou sing jy aan my sy my lewenslag huppel in die stap my liefling […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed