Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 854)

In smartbevelkte skadus ‘n gevangene van verdriet. Gestrooi oor verlate vlaktes trane oor jou skerwe gegiet. Leeg in jou gebrokenheid Verlore in jou spyt. Breek oop die donker Laat die lig deur syfer. Skud af die as van gister & sien wat Liefde offer. Dans in die kaleidoskoop van vrede en hoop. © Carla Visser

die vrou. die vrou is broos soek net troos liefde , geduld en omgee geen vergelyking met die bose Die vrou is die skenker van die lewe na die aarde,respekteer haar vertroetel haar die son die maan en die sterre skyn oor haar kop nes oor enige ander, vrou wees dit waardig Soms kyk so […]

Vang jy vis in die Krokodilrivier Jy wat boodskappies en seine stuur Glimlag sommer so roekeloos Sonder om te blik of te bloos Sal jy jou geheime in die skemer met my deel Jou ingelse woorde oor my rug laat streel Romanse dans in die geel volmaan Net so kom jy uit my drome vandaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed