Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 855)

Mag die reën nooit ophou val nie – nie voor waters stort oor klip en krans nie, nie voor die strome loop nie, nie voor vleie blinkblou stoot nie, nie voor vinke neste bou en tussen riete dans nie, nie voor die laaste stof gaan lê en die grond ophou om dors te wees nie, […]

Soos ‘n malgas – by Lambertsbaai – wat altyd weer terug huis toe kom en neerstryk op eilande van sand (na ‘n dag van wind en weer en water) om rus te vind op land – só was jy nog altyd. Weggevlieg, maar omgedraai soos ‘n malgas doen by Lambertsbaai. © Carma Shaw 28 Oktober […]

Jy praat te veel Oor dit oor dat Oor wie oor wat Jou lippe beweeg – die aardigste gedruis wat in my ore suis Kop toe, soos ‘n klei-os se gat Dink jy weet alles Maak mos of ons mal is Jou brein te vlak vir begrip van poëete daarom jou sinnelose-krete! © Carla Visser

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed