Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 856)

Om jou lyf gegord, die waarheid so Heilig Gekoester in Sy Vader-hand so veilig Geregtigheid bedek jou bors Sy lewende water les jou dors Die evangelie van vrede aan jou voete ‘n Pa wat voorsien aan jou elke behoefte ‘n Skild van geloof wat die wêreld afweer en sal Hy jou van die dwaal-padjies keer […]

Sonder jou… Saam met jou wil ek die see besing kaalvoet loop en skulpe vir jou bring jou hand wil ek vir altyd vat jy vul die hol plekkies in my hart, werk my rafels met jou woorde vas jy’s die borrels in my vonkelwynglas Vir altyd wil ek jou onthou soos nou jou vir […]

huilend wolf my verlange oor die krom van die sekelmaan aandblomreuke salf die kneusings van my siel terwyl bidwoorde fetus op die hemel van my tong blindelings klingel windklanke in braille deur die heilige branders van my denke wat in algeblaar huil dan kry my woorde nuwe voetvlerke en ry sorgloos oor die pieke van […]

Verwaaid soos die sand van ‘n Afrika woestyn stemloos vergete soos ‘n ou landmyn Nêrens jou naam op ‘n rekord gepen of per abuis ‘n ou gelukkie te wen Flenters jou hemp en ‘n baadjie wat stink van brandewyn bloots sonder skaamte te drink Vuil jou trane Na myle se loop Blik-skud op straathoek Jou […]

As ek woorde kon vind wat ooit kan omskryf hoe kosbaar jý is my kind – Sou ek dit inets teen die vensters van jou hart, waar dit ewig teen ʼn reënboog van liefde weerklink. Ek sal my woorde foutloos aan jou hartsnare bind Elke sin met hoofletters in silwer vergul. Aan die i’s se […]

Jy liefste kind wie se hart so skyn mooiste blom in Jesus se tuin. Met liefde wat glinster in jou oë, en vreugde in jou skaterlag, vol reënboë. Jy liefste kind geklee met ‘n Gods mantel wat die pad van geregtigheid wandel. Die suiwerste van vrede in jou in geweef die asem van gedult deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed