Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 857)

Agter die kaplyn, geskuil in die donker Met slot en grendel vas gegord Verbode enige vorm van voel Oorverdowend het die waarheid geword Bedek jou hoede bedek jou siel Skeur jou los van die ewige dors Kniee vol rowe al soekend in die stof Soos die skote klap al om jou bors As die laaste […]

Jy vertel my van die maan se lag wat teen die wimpers van rose slaap van die stiltes wat fluister wanneer die donker gaap dat die son weer môre sal skyn met nuwe krag splinter die lug sag in die stilte van die nag   Wanneer die koue deur krakies van my siel breek my […]

In die glorie van die sonsondergang as sy vuur verwoed oor die hemele span. Die sterre helder begin blink waar die naggeluide rinkink. As die vlamme hoog brand en die hout knetter op die reviersand. Waar winde suis deur droë bome Sing ons harte liedere oor ons drome. Vou vreugde sy arms om my en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed