Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 860)

Na my dood, beweer die lykskouer, is daar slegs een stel vingerafdrukke aan die wande van my hart; in elk van ‘n vierkamer huis is dit net tekens van jou wat daar vertoef het. Oortrek en amper kompulsief in elke gaping. Het jy oral gevat uit omgee en kyklustigheid, of het jy gepeuter om te […]

Toegang verbode Dis die bordjie teen my hart ek is bang om jou daar toe te laat Soveel keer moes my hart al ly want niemand nog, wou vir altyd bly. Die deur van my hart bly toe, vir nou…. Jy sal harde bene moet kou voor jy my liefde sal proe Daar lê telke […]

Die masker Ons almal dra ‘n masker, of bêre hom in die kas. Haal hom uit wanneer die geleentheid jou pas. Die masker het ‘n hele paar gebruike, beskerm ons teen die wêreld se misbruike. Ons skuil daaragter, dan is die seer net sagter. Maar wanneer die masker afkom, staar die naakte waarheid jou in […]

Tandmuis Het jy al van die tandmuis gehoor? Miskien al terwyl die tandarts in jou mond boor. Hy is besig om ‘n kasteel te bou, vir die Koning waarin hy ‘n baldans kan hou. Wel, wat moet elke tandmuis weet? Moet tog nooit die geld vergeet! ‘n Kindjie word vir ‘n tand beloon, deur die […]

Simple Gedig Ek hou van ‘n simple gedig met lekkerlees ritme en rym. Die woorde moet oor my tong gallop soos ‘n perd in die veld sonder ‘n saal daarop. Die boodskap moet reguit en duidelik wees dat ek nie hoef te wonder wat dit is wat ek lees. Ek hou van ‘n simple gedig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed