Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 861)

BALLERINA Die swart swaan die wit swaan, die musiek die klank die note wat deur haar pirouette rank die ademlose bewondering die waas van haar romp – dit alles laat die bloed deur haar are pomp. Die Neutkraker, Swanemeer en Giselle… om deur die medium van dans die gehoor te vertel van woede en liefde […]

Seuntjiemens Die seuntjie met die kuiltjies in sy wang proklameer, hy is vir niemand bang Fier en regop staan hy sy man want hy beraam ‘n bobaas plan Hoe om badtyd vry te spring Hmmm, dis nou vir jou ‘n ding Dit wat hom die meeste pla is mamma met al haar vrae: Hoe beland […]

Daar staan ‘n klavier op ‘n hoë berg in die donker uur sy note gloei soos vuur en die klanke wat fees vier Weerloos hang die mŏre in jou hande probeer ek woorde bedaar, terwyl my gedagtes by jou baljaar Is daar ‘n einde of begin van al die vrae? Hoe vreemd klink die klanke […]

VERGANE DROME Ritmies tik die tyd en sleep sonder genade drome met hom saam. met die gang van tyd gloei net die droomvuur kole oë is wyd gerek skok staar stil en kan net kyk na rafelsoom droomtapyt skokkend hoe drome met jare se snelle gang al soomlangs verslyt Lorraine Smit 2017

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed