Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 905)

Silwer stroom die water hoog van berge in aardse gronde Skeppings uit wonderbare Almagtige hande gevorm Elke tak en blaar en boom word gevoed uit hemelryk van bo Klein en verskans word ek deel van ‘n stukkie bewondering in die natuurskoon van fyn druppels sproei oor my liggaam gesprei ‘n Paadjie deur bome gekloof na […]

See en Sand Van die balkon af staar ek na jou blou die see met skip ver op die horison sonsondergang speel tydsaam sy rol met rots die mooiste silhoette en skemeraand Stadig kom hooggety ingerol na sand en duin haas ons af strand toe, gou gou die laaste mooi geniet in skemeraand liefde Ek […]

Liefde in die kleine Uit ouklip is jy gekap; jou skaapwolbroek bruin soos mis jou kraaghemp ’n vaalblou lap. Winde het teen jou gewaai in gebed,   die klanklose teater van geboorte. Nog voor die rypmis maar in die trog van aarseling, het growwe hande jou aanskou en die beiteltjie het skoon gekap. Die beitel […]

Onthou jy die eerste keer wat ek besef het my laaste woorde vir jóú het opgedroog; jou laaste glimlag het ook na stof gekeer toe die eerste haan drie maal kraai. Onthou jy hoe herfs haweloos gehuiwer het; voor hy sy verkleurde vingers om jou hals kom hang het — winter was bleek (soos was) […]

Smekende blou ogies soek net liefde, warmte; ‘n stemmetjie wat huil roep hartseer vir hulp. Hy het nie verdwaal nie maar verlore is hy wel; soekende na ‘n moeder wat jy hom ontneem het. Hy het gekom in onskuld, maar jy veroordeel hom; in die straat weggegooi sonder enige verweer. Koud en honger stry hy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed