Living the life – Rapsong
living the life van ‘n rich man’s wife sy dink geld kan als koop as sy oor almal loop daai lady met ha fensie kar so blink soos die morning star waar sy om die draai race make-up gepleisterde face gucci handsak op die seat high heels aan ha feet botox in haar lips no […]
Hartsvriende
as die wêreld my wil platvee sal jy altyd my trane verstaan met jou aan my sy verander die lewe se bitter in suikersoet omgee ware vriende is ‘n seën koor: vriendskap se hartswense is liefde sonder grense my bestie sal jy altyd bly hartsvriende, ewig, ek en jy as ek struikel oor my foute […]
Tussen Staties – Blues song
tussen stasies opsoek na ons my siel moeg baklei brand my hart warm steenkoolvure binne my in my liefde verlaat emosies nie meer in staat het my hart klaar besluit fluit-fluit ons storie is uit tussen treine waar my verlange sweef vind ek my spore in stofduppels geweef stil sterf my sielswoorde langs die ou […]
ONDERDEUR DIE REËNBOOG
ONDERDEUR DIE REËNBOOG – ELEEN VAN DEVENTER VORSTER / JEFFREY SMITH VERS 1 STORMS KOM EN DRUPPELS VAL DIE ONSEKERHEID MAAK MY MAL REËN VAL NEER EN WEERLIG SLAAN EK WONDER WAAR KOM DIT VANDAAN EK STAAN IN DIE REËN EN WAG VIR IETS OM MY WEER TE LAAT LAG DIE STORM HET MY NOU […]
SOEK EK NA JOU
SOEK EK NA JOU vers 1 Soek ek na jou in honderde gehore Sonder jou, is ek heeltemal verlore smag ek so, na jou stem in my ore so is my drome opnuut gebore vers 2 Soek en na jou in honderde gehore sonder jou, is ek heeltemal verlore soek ek na jou, om my […]
ONS BLOU BULLE
ONS BLOU BULLE VERS 1 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ons stap saam, na die rygby baan om ons Blou spannetjie, by te staan VERS 2 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ondersteuners, wat blou truie dra ondersteuners, wat die […]
WINTER HART
WINTERHART Vers 1 Winter Hart, sny reg deur my wens jy was hier langs my sy? wag ek alleen, op die treinstasie wag ek vir jou met jou bagasie Vers2 Winter Hart, sny reg deur my wens jy was nou langs my sy wag ek alleen op die hout bankie met my warm stommende drankie […]
EMMERS PROPVOL LIEFDE
EMMERS PROPVOL LIEFDE vers1 Emmers propvol, van my ware liefde emmers propvol, net aan jou my liefste bakkies vol, van al my sagte soene bring asseblief, tog gou my skoene vers 2 Emmers propvol van my ware liefde emmers propvol, net aan jou, my liefste beddings propvol, van al ons glimlaggies deel ons saam, al […]
Ek lewe
Ek lewe Ek jubel nou in my lewe na jare het ek daarna gestrewe my wintertyd is verby ek kan nou hartseer en pyn vermy sleepvoete van seerkry en pyn waar die son weer op my skyn Refrein ek lewe vol nuwe vrede vrede wat vloei na elke dag se vreugde my lied sing ek […]
Dartel van die wind
Dartel van die wind soos die dartel van die wind sweef jou woorde my kind oor die sag wit vlaktes in my hart vergeet ek al my eensame smart soos die warrel van die wind die rus van vrede vind deur die drif van soel waters gaan soekend op die wind se vlerke staan Refrein […]