Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1131)

Dan staan ek bewend stil….. Kyk om En wag…. Dat jy moet kom Maar die deure is gesluit Die ligte af Die vensters vuil En wind waai blare oor die gras En ek onthou Lank gelede Het ek jou gesien Dartelend vol vreugde Jonk vol lewenslus Ek tik my kierie op die klippe Buig myself […]

Ek dra jou Lê jou saggies neer op spierwit linne Donker hare ‘n ragfyn waaier oor die kussing Die passie in jou voelbaar Borste styf, gepunt na bo Uitlokkend onweerstaanbaar jy Wagtend op my mond Jou lyf soepel en ontvanklik in die afwagting Op wat jy weet moet kom Wat jy begeer soos ek As […]

Jericho se mure Kon niks of niemand breek nie En tog het hulle geval soos ‘n kaartehuis Toe die tyd reg was daarvoor Dit laat my wonder Wat gaan gebeur met al my borsvestings So versigtig beplan en opgerig In tyd As een kyk Een woord Ongesproke op die regte (verkeerde) tyd My weer in […]

son en wolkloos en winde skreeuende sonstrale brand fel teen sy naaldagtige blare suur sandkorrels skaaf seer teen sy stewige dik wortels kookwarm en kurkdroog en kliphard ‘n dooie dorre wêreld maar hy is sterk soos Simson kragtig groei hy bietjie water is genoeg warm son geur sy blare ‘n gesonde rooibos hou almal se […]

voel jy pragtig? voel jy skaam? wil jy jouself blaam? is die las te gewigtig? vir jou wil ek ‘n lofsang sing en doen vir my ‘n bietjie guns jy is ‘n beeldskone Godskuns lei my tog na jou blomwoning ‘n klein lelike saad was jy diep begrawe onder die harde grond gespartel teen die […]

Die blomme het soos jou liefde mettertyd verwelk Die juwele het ek lateraan by die goudsmit laat smelt Jou briefies en ons kiekies het tot vuil-geel verblyk Mooi herinneringe begin my stadigaan een vir een ontwyk. En dit is goed so. Dis jou laaste woorde wat aanhoudend deur my gedagtes breek Die spyker in ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed