DONDERDAG: Feestelikheid
Wát die mense nie alles gesê het nie! Die mense uit vroeëre tye! Hulle wat vir ons voorbeeld sou wees. Ek meen watse sedes het geheers? Wie het gedink dat Dr. Martin Luther, godsdiens-reformator eerste water, kon sê: „Was die maal vir julle nie goed genoeg nie? Hoekom risp julle nie op en poep nie?” […]
In Ligte Luim
In Ligte Luim Kleintyd het ons gesing daar is tien mooie meisies en ek sê vir jou ek het een na die ander so goed beskou, hulle is fraai om te sien en ek hou van al tien, maar ek durf nie met tien meisies trou! Hoe kies ek dan net een lied want almal […]
Om te Delete
Om te Delete Vir die potlood is daar ‘n uitveër wat foute uitwis en regstel – – – Op die internet word ongewenste data eenvoudig ‘delete’ van die skerm af, en vir die huis is daar ‘n besem of stofsuier om vullis te verwyder nou waarom is daar dan niks wat die brein kan suiwer […]
Lig in my Lewe
Dis hier diep binne my waar geen een van weet skyn iemand wat my ken beter as enige een daar buite Soggens vroeg leef dankbaarheid in my hart, aan nog ‘n dag gegun deur dagtake stil bewus van Ú nabyheid so teer en vol liefde Saans met blydskap gevul begin my liggaam oorgee aan rus, […]
Meisiekinders van my Hart
Blou oog, bruin oog glimlag vier ogies vir my, in die fleur van jul lewe, staar jul deur my laptop na my, en verrassend lief ek julle keer op keer. ‘n Moederhart sing van plesier, want gebede het waar geword. Eens in verhoudings verstrengel, raak gebede die toppunt van my lewe. Blou oog pragtig, verras […]
Liefde
Liefde nimmer eindig die woord liefde op elkeen se tong Maar o, wee hou dit regtig want soveel seer kry ons by baie Liefde in soveel maniere liefde op ‘n skinkbord en soveel griewe Bedink ek en wonder ek soveel keer die mening met liefhe in vrede Liefde in ‘n glimlag en oê liefde in […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 8
HOOFSTUK 8 VOORAANSTAANDE MAKELAAR SE VROU SE LIGGAAM BY VERLATE MYNSKAG GEVIND. Die liggaam van Rebecca Morrison, vrou van Stephen Morrison, een van die stad se voorste aandele makelaars is gisteroggend by n verlate mynskag gevind. Haar liggaam is ontdek deur mnr. Jan Viviers, n plaasboer, terwyl hy lynpatrollie gedoen het. Volgens mnr. Viviers het […]
Soos Ryp Druiwekorrels
Soos Ryp Druiwekorrels Soms, net soms, druk die feesdae swaar op die gemoed en vul dit met verlange en herinnerings tot barstenstoe vol en woorde ontbreek tong en lippe stom van ingehoue emosie dan wil jy saam met Queen sing ‘I want to break free’ om uiting te gee aan jou gevoelens maar dan roer […]
Geheueverlies
Geheueverlies Hulle noem my koms geboorte – – – Ek was dus gebore maar weet egter nie daarvan nie ek het onverklaarbaar in vreemde arms beland en instinkmatig aan haar sagte bors melkies begin drink daar was ander mense ook – – – Ek is van iewers ek weet self nie waar nie daar is […]
Op die horison’pad
Deur die stiltes van die vuur voel ek hoe die son warm brand In die geraas van donder’weer trek my hart na jou keer op keer Die stilte staan hier voor my deur fluister die wind vir my dis ‘n langpad na liefdes’land Dans jy saam my tot anderkant niemands’land