WONDERWERKERS
Maria was nog baie jonk en van Nasaret daarby – ‘n onbenullige ou dorpie met niks besonders in te kry. Maar op ‘n dag kom daar ‘n engel – (Gabriel, was sy naam) met ‘n boodskap van die Here af wat haar stil, verstom laat staan. Moenie bang wees nie, Maria (vertroos die engel haar) […]
Oom Frank en die Troon
My oorlede ma het gelede ‘n boesem vriendin gehad met die naam van Tannie Cornelissen. Ek kan om die dood nie haar naam onthou nie, maar ons het maar altyd vir haar Tannie Cornelissen genoem. Haar wederhelf was Oom Frank. Oom Frank was ‘n blok van ‘n man en het maar altyd bietjie knorrig voorgekom. […]
Vreemde vrou
VREEMDE VROU Op ‘n afgelee plekkie op Langebaan bou Meliza haar wit kalk huisie met die hulp van drie kleurling mans . Skipper, soos hy bekend staan,hou haar deur sy verkyker dop ,dag vir dag. Hy het eers gewag dat hy sien Meliza vat haar loop na die gaste huis toe, voor hy sy keel […]
In die trane van ‘n hartseer einde
Alleen in die “droӫ” woestyn van wegkruip’woorde raak dit al hoe leliker en kaler van eendag lank- lank gelede was daar… Verban die herinnering van jou agterkop en getye en trane vorm in die agtergrond ‘n patroon van lydenstyd Terwyl jy deur die skynbare van niks van die gipsvlakte in die “droogte’ reis rol die […]
Blyderverwacht, Geboorteplaas
Blyderverwacht my Geboorteplaas (Droogte en Depressie van 1933) Blyderverwacht my geboorteplaas het onder ‘n knellende droogte gebuk gegaan en ook die depressieswaard van 1933 vorige eeu – – – Mens en dier het versmag onder die bloedige son alles was reeds verdor en verskroei geen weiding meer diere het gevrek en geen staatshulp nog beskikbaar- […]
POPPIEDAG
Sondag 13 November is dit weer poppiedag. Dit is die dag wat wêreldwyd gehou word ter herdenking van die gesneuwelde soldate in die eerste en tweede wêreldoorlog asook die oorloë daarna waaraan die betrokke lande deel geneem het. In Suid-Afrika word sy gesneuweldes in hierde twee wêreld oorloë, die Koreaanse oorlog asook die bosoorlog gedenk. […]
Dansende wingerd
Eekorings skarrel tussen eiekebome hoor die voeӫls sien die berge en rye-rye wingerde Dit al’s gee vrede en rus! ‘n soet smaak wat in jou mond kom lӗ en al die bitter wegvee Waar ek my oorgee aan die eben’vloed wat stu in elke gety en ek proe die soet in die wyn wanneer die […]
Sussies
Eens was daar drie sussies en onthou ek uit vergange se dae n kiekie iewers so soortgelyk aan hierdie foto erens in n album Spits ek my oe op die foto en word verlange so groot aan eens onder n moerbeiboom saam pop, pop gespeel Soggens vroeg het ons saam die ganse en hoenders gaan […]
Lentevreugde
Lentevreugde Ek ken die blomryke Bolandse Lente, ek ken Namakwaland se blommeprag, Gauteng se pragtige kosmosblomme wat die hoofpaaie weerskante opvrolik- – – Ek ken die droë Lente van my Heimat smagtend na ‘n vroeë Lentereën waar die fyn opslag en droë twagras hunkerend gereed is vir ‘n lentedos – – – Maar droogte of […]