Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1236)

my god jou god hulle god moslems, christene, budhas, zens wie se god is nou die regte god dalk is dit hulle sin of dalk is dit joune is dit nie dalk maar ‘n oëverblindery of dalk die groot verdeling om te beheer dalk is jy die god wat jy so na smag en die […]

By tafel nommer vier sit hy, hande gevou besig om die dame by die venster dop te hou. Oor die koppie koffie sit hy peinsend en staar, na ’n nuwe moontlikheid, na hoop, na haar. Terwyl hy vir die rekening wink, drink hy die koppie leeg. Met sy oë steeds op haar, wonder hy hoe […]

Charl-Pierre Naudé is ’n bekroonde digter met vier bundels agter sy naam. Sy eerste bundel, Die nomadiese oomblik, verskyn in 1995 by Tafelberg, en word in 1997 met die Ingrid Jonker-prys bekroon. Sy tweede bundel, In die geheim van die dag, ontvang in 2005 die M-Net-prys vir Afrikaanse poësie en die Proteaprys vir poësie. Bibi […]

mallemeule…rondomtalie dinge deurmekaar in my kop hou maar die dagboek op datum ek kry dit nie gestop pak die skool se kosblikke moenie nasorg vergeet onthou die hanswors-pak dis mos klaar gemeet onthou die gimnastiek klere sit dit alles in jou sak vat die veldskool vorm saam ek het my handtekening daar geplak onthou vanaand […]

net vir jou mag jou lees aan die skryf van my pen, die gretige blaai deur my woord, sag ink deur jou laat vloei en oor jou vingers verblou dat jy kan weet dis net vir jou… as woorde sag oor my gemoed insink en beelde van mooi my diep aanraak, gryp my gedagtes na […]

Respek Vriendskap is ‘n duursame en kosbare besitting wat mooi en met respek hanteer moet word en het sekere hoedanighede want sê die spreekwoord vir ons ‘‘a friend in need, is a friend indeed” Dis baie broos en breekbaar en op elke vriendskap pryk ‘n waarskuwende etiket “FRAGILE, handle with care” Beekbaar, hanteer versigtig— Ook […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed