Nimmereindigend
Die horlosie stap aan. Tik-tak. Ons weet ons het nog net ‘n paar kosbare dae saam voordat ons finaal moet afskeid neem. Tog kyk ek skaam weg wanneer ons oë te lank ontmoet. Ek het soveel drome vir ‘n toekoms vir ons twee saam. Tik-tak. Tog deel ek hulle nooit met jou nie. Ek praat […]
Pappa is my fluister in die Wind…
Pa het die ewige lewe ingegaan en my met die pragtigste herrineringe gelos. Ja ek sal nie stry nie, soms is ek hartseer dan mis ek vir pappa, wanneer die lewe erg druk, mis ek hoe pappa my altyd kon dra. Vandag onthou ek pa se glimlag, en pappa is nou ‘n fluister in die […]
Wonderlike Ware Liefde
Dit is wonderlik die liefde van ons, ja dis nie aldag maklik nie, maar dis ‘n wonderlike pad om te stap, daai iemand in jou lewe te hê, wat jou hart oor en oor weer opnuut laat gons, dis ware liefde, sonder om nog ander stories by te sê. Ja soms voel dit vir ons […]
Uur van Angs
Dit is twaalf uur op ‘n Saterdag middag, winkels is in rep en roer met almal dis Kersfeestyd dit koop hier en koop daar, en tyd word afgespeel in my hart dat iets my jag Want hier binne in my is ‘n bondeltjie vreugde, wat nie meer in moederskoot wil deug, die alarm het afgegaan, […]
Die Silwer Randjie
Dis laat agter middag, die pad loop dood, net links of regs, kan jou bring tot waar. skielik sien ons die wolke reg van voor, silwer randjie om die donker wolk, waarvandaan kom jy dan nou te voorskyn, wat wil jy vertel. Gedagtes wat tol, gedagtes wat rol, waaroor spook die wolk met silwer randjie […]
Die Padda Koor
Hier in ons tuintjie waar grassies so welig groei, kom stortreen so van tyd tot tyd , hoe wonderlik is dit nie, om die water so te sien vloei, en water wat opdam in elke sloot en duik Maar skielik na ‘n paar uur se val van reen, en die donker begin op ons neersak […]
Venster van my Siel
Dit is wie ek is, blou is die hemel my God se kleur wat my laat uitreik na Sy Grote liefde Blou is die vensterraam, van my siel diep gegrond in God se wese, geliefd het Hy Sy kind want groot was Sy genade Soggens vroeg, bekyk ek die wêreld om my by vensterraam so […]
Die Onverwagse Waarheid
Die Onverwagse Waarheid. Kuiertjie van vroeg tot laat by haar, ‘n tyd wat nooit gewoonlik langer was as juis toe, Iewers kort daar iets, daar is groot fout, maar kry nie die kloutjie by die oor nie. Koffietjie word gemaak, maar sy vra die nuwe koppietjie. ag nee, wat daar is nog baie tyd vir […]
Die Natuur se prag
Die Natuur se prag. Dis skemeraand, die son besig om onder te gaan, die prag van die natuur, ‘n perd ai tog so mooi. peusel, peusel loop en gras kou, sterte wat vliee een vir een weg jaag. loutering van gedagtes maal in my kop. Dis skemertyd en dit raak stil hier binne my, ganse […]