Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1267)

Natuurkragte Natuurkragte het skrikwekkend gedonder en geblits in ‘n skrikwekkende vuurwerkvertoning met knallende oorverdowende desibel dromslae wat vensterrame soos ligte aardskuddings laat tril— Mens en dier soek met ontsag skuiling en bly daar soos Elia van ouds in die grot totdat die hael en windstorm uitgewoed verby is en ‘n byna heilige stilte op ‘n […]

drie dae I want to write poems on your skin with my lips – anon sou ek as spioen myself vermom en soos in eie redding vooruit loop, met jou hand as leiding vir my stap, asof ek soos Joshua jou my sangstuk maak en ek, na die reën, vir drie dae lank jou vrugbare […]

jy, my digter it pains me to be quiet, when my heart wants to speak – anon as ‘n hart sy stem verloor en sy tong binnewaarts keer, dan vergaar seer in plekke onbekend, spreek in tale, inwaarts met jou… weet jy so dikwels hoe die blom kan dra, waar die maagdom se blos in […]

Sonde, teel aan soos konyne; ja, voor jy weet lê, (soos uitgespoegde bokdrolle) al jou pêrels voor (sò vraatsugtig) die in-modderrol-swyne. Myne, was die berg Arrarat – maar toe in sielsbelydenis die verbondsark daarteen strand, word, (feniks-herrysend deur die vloed ontkool), my strafvulkaan (in sak en as), uitgebrand. En nou, (dank die Heer), eggolalie my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed