Die mooi van die donker
Ek weet ek smag na die passie en die hunker die verlange van voel terwyl ek moet lewe om te strewe na vrede en rustigheid maar ek soek die seer van (te) lief wees en na die vraag binne jou wat ook in my is terwyl ek weet ek moet vergeet van die magiese donker […]
Sprei jou vlerke…
Sprei jou vlerke, vlieg hoog. Want ‘n mens leef net een keer, droom groot, ons lewe nie net vir water en brood. Laat jou denke die sterrevolle hemelruim haal, daar is nie ‘n punt wat die einde van jou drome bepaal. Ek wens jou alle voorspoed vir ‘n blinkvolle toekoms, glo in Hom en jy […]
My liefde vir jou is soos goud…
Soms wanneer ek hartseer of kwaad is en ek hou jou vas, kalmeer dit my gemoed en dit bring weer die mooi uit my uit. Wanneer ek partykeer kwaad is stoot ek jou weg, maar jy bly nogsteeds my enigste hondjie-kind. Ek het jou so baie lief al die woorde wat ek skryf is nie […]
LENTE IS HIER…
Heerlik glimlag die son vir ons, so stralend op hierdie heerlike lente-dag. Dit was verseker ‘n lang wag, kom ons wees weer kind, laat ons harte lekker in die son gons. Lente is hier, ja, dis verseker. Kom ons wees weer kind, gaan speel in die son. Laat ons op hierdie dag, soos van ouds […]
Hoor ons noodkreet O’God ..
Gee ons vrede op aarde, dit is ons noodkreet o’Heer. U regeer, wees die antwoord op ons gebede. Want ons glo in U, U alleen is ons Regeerder. Beskerm ons volk teen die vyand, want hul slaan toe keer op keer. Gee ons die nodige wysheid O’God, om teen die vyand te wen. Hierdie is […]
Verbode Vrugte
Elsie pluk haar lessenaar se boonste laai oop. Hieraan moet sy n einde maak, sy kan nie meer so met ‘n getroude man flankeer agter die se vrou se rug nie. “Wat de heng?” Vra sy haarself ” my ma het my mos nie so groot gemaak nie.” Sy staan op, uit haar stoel en […]
Liewe Susan…
“Kom, kom, laat ons nou gesels, jy wil mos” lui Susan se Whatsapp boodskap aan haar skelmpie Tertius, sy huiwer vir ‘n oomblik en kliek op die stuur knoppie. Dis vandag al twee maande wat hulle oor en weer oor Whatsapp met mekaar flankeer, al is Susan getroud, en eintlik ‘n groot gelowige vrou, die […]
Johanna
Johanna skrik wakker van ‘n nagmerrie, sy is papnat gesweet en haar hare is net so nat. “Wat’s vout?” vra Johanna se man Hendrik wat langs haar lê, hy het ook intussen wakker geword. “Ek het gedroom my pa word vermoor liefie, hulle het hom gemartel, dit was aaklig” antwoord Johanna terug terwyl sy opstaan […]
Hoërskool Spookasem se 89′ reunie…
Jannie skrik effens beneek wakker, vanaand is dit die reunie van sy hoërskool vir die studente wat in 89′ gematrikuleer het. Hy dink weer aan Gerda’tjie. “Oe sy het darem altyd pragtig gelyk met daai blonde hare en blou oë van haar” sê hy vir sy ma toe sy vir Jannie ontbyt in die bed […]
Eugene De Kok
Eugene De Kok sit voor die kaggelvuur, dis ‘n koel winter nag, hy verlang na sy vrou wat vier dae gelede oorlede is. Haar naam was Engela, sy is in hulle plaashuis vermoor, maar Eugene sit nou in sy woonstel in die dorp. Hy het sy eie woonstel hier in die dorp, Marais-stad. Hy is […]