Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1355)

Vlamkleurig hang pop’lier en esdoring blaar – helder geel en rooi getooi tot brons en goud, versadigend gelouter in laaste sonstraal, voordat blaarsteel kurkagtig en koud die laaste lewenslyn in elk’ binne aar afsny en boom skelet-kaal vinger wys na hemel blou en winter skelm wit sy intrek kry, nog voordat alles verkluim in grou […]

Helende Trane Trane ontlaai die drukkende emosies nes ‘n stoomklep wat open en trane ontsnap uit die oë soos helende balsem vir die verskeurde gemoed en die opwellende snikke en rukkende skouers ontpers dit uit die dieptes van jou sieleleed en biggel oor die wange soos lawa wat diep uit moederaarde se gesmelte buik met […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed