Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1359)

Hulle staan soos bliksoldate in ‘n ry en wag en wag twee rye Akasiabome langs die rylaan by die ou begraafplaas waar daagliks nederig hulle takke in die koue windjie wieg. Telkemale deur die loop van jare verdor die sand in die uurglas van die lewe en bult hul wortels spore onder die ou teerblad […]

Klein Karoo oopgeslinger lê die vêr vlaktes van die Klein Karoo al wat oorbly is aardse eerlikheid en jou altydgeloof kneukelvas staan spatsels gyl ghwarriebosgroen krudorings en diksappig fynbosblaar deur wortelskroef versoen klipdekades gelede is jou wydheid só gekompak met plat rotslaag na laag verleen vorm aan jou klipgebonde beeld afgerond met graniet stoflik grond: […]

Paasfees Hulle spot en sê dis ‘n ou cliché, ‘n holruggeryde mite jaarliks eenders ingeklee, maar deur die eeue eggo dit ewig nuut, dein dit wêreldwyd uit in heilige saluut: “Die Here het opgestaan, Hy het waarlik opgestaan,”! sodat ons ook kan opstaan uit ons sondige bestaan gered van sondesmet té swak en gering om […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed