volbring
soos duine in wind en water geskep en vernietig eensaam, alleen, aanhoudend kom en gaan in ewigheidsdroom so kom en gaan geslagte van mense een vir een, miljoene, miljarde saam oor eeue en millenia se ervarings van ontwikkel, weer vergaan groei uit niks tot verhewe uitsonderlike bestaan van eerste geluid tot laaste asem […]
Vreemdeling in my huis
Vreemdeling in my huis Hoe kon jy Hoe was jy so gemaklik Was jy so tuis Vreemdeling op my bank So gemaklik So oog verblindend Vir hopeloos te lank Vreemdeling in my bed Ekt geveg vir liefde Geveg dat jy my raaksien Maar jy wou nie sien wat jy het. Vreemdeling nou buite my deur […]
Heilige bloed
Heilige bloed Deur Ryno du Plessis Met heilige bloed op Golgota het Hy die prys betaal. Die dood het Hy oorwin, ’n lewe vir my en jou. ’n Ewige lewe, vry van sonde. Tog kies ons ’n lewe verbode. Soos ’n ondankbare kind is ek aan die wêreld gebind, verblind—die prys reeds betaal. Vir my […]
Die graf was leeg
Die graf was leeg. Deur: Ryno du Plessis ’n Ma wat ween.Haar kind se liggaam is gesteel. Was dit deel van Sy oordeel. Die graf is leeg, so ’n skok om te moes beleef. Na aan Sy God het Hy geleef. Opgestaan, die dood het Hy oorwin. Nuwe lewe het Hy gebring. Soos die graf, […]
Kuns Sonder Siel
Kuns Sonder Siel in skerms se koue lig word woorde gebore sonder ’n hart wat werklik voel dit klink soos kuns, maar bly tog verlore tegnologies ontbreek en koel. die pen wat eens sag oor papier kon gly, raak stil in die skadu van krag, waar siel nou verdwyn in algoritme se ry en patrone […]
Paasfees
Paasfees Deur: Ryno du Plessis Groot fees, kom vang gees. Lekker goed gaan die haas bring. Kinders lag, geniet die dag. Skink nog wyn, Paasfees is hier, ons moet dit vier. Braaivleisvuur, redelik duur. Kom ons geniet elke uur. Hierdie was ’n donker uur, ons Redder het soveel pyn verduur. Sê ons wel dankie vir […]
oorgang (Goud)
en Vrou Herfs besef dat sy uiteindelik in besit geneem sal word deur die winter se nypende greep daarom gooi sy haar kasdeure wyd-oop sy seën die aarde met tuimelende blare sy stoot haar soel genade-asem oor die landskappe haar vloeiende kleurskakerings soggens en saans giet sy met stoïsynse presisie en die bome […]
[SILWER] Agter Geslote Deure
Agter Geslote Deure daar is ’n plek waar stilte hang soos stof tussen vergete dae, waar rakke fluister van wie jy was en hangers kreun onder vrae jy trek die deur stadig oop die lug ruik na onthou en miskien, na jasse wat winters oorleef het en hemde wat somers verdien met elke stuk wat […]
lyding – oorwinning
sielestryd die verraad met die smaad bespot en gehoon voor Joodse Raad Pilatus se verskoon uitmergelende geseling ontsettende vernederende tog na Golgota deur die strate vasgenael op houtkruis geestelike lyding van toorn van Sy Vader absolute godverlatenheid sodat ek en jy nooit godverlatenheid hoef te ervaar Hy, Jesus Christus het vrywillig Sy gees […]