Gogga op die pad
Gogga op die pad Deur: Ryno du Plessis Klein maar getryn, ry ek met my geel gogga die wêreld vol. Soveel vra hoe gedoen, om my elle lang lyf in jou te verbloem. Jare sestig het jy dit gedoen, die motertjie duisend wat harte verlei. Vandag ry ons steeds daar waar die pad ons lei. […]
Brood en vis
Brood en Vis Deur Ryno du Plessis Here, hier sit ek vandag in sak en as. Geen plan vir vandag. Koskas leeg, geen sent om mee te leef. Hoe gaan ek tog oorleef. Vyf brode en twee visse het hul na My gebring. Deur ’n skare was ek omring. Vir jou is dit dalk net […]
POTCHEFSTROOM
Soveel slaggate, soveel herinneringe… Die mees bekende, beroemde en berigte name kom hiervandaan. Sou jy dwarsoor die wêreld hierdie dorp langs die Mooirivier se naam noem, sou dit die heelal verlig met glimlagte gedagtig aan stories, baie stories. Oorsprong van die beste geskiedkundiges, ministers, digters, skrywers, sangers, sportmense en… kuiergatte! Ry jy deur die dorp, […]
Huisie op die rots
Huisie op die rots Deur: Ryno du Plessis Fondasie diep gegooi, bou ons huise tog so mooi. In geloof bou ons kastele op die sand. Vergeet van môre se goue rand. Lei my, Heer, op die regte pad, breek af my huisie op die sand. Help my, liewe Heer, dat my huis van geloof op […]
Kruispad
Kruispad Deur: Ryno du Plessis Soveel keer staan ek weer by ’n bekende, onbekende kruispad. Watter kant moet ek kies? Hoe vermy ek nog verlies? Reguit deur—ons verstaan nie, maar Moses vertel van ’n see so diep: U het ’n pad geskep. Angs en kommer laat ons wonder, soos die soldate van Farao. Leer ons […]
Liewe Heer
Liewe Heer Deur: Ryno du Plessis Here, met ’n hart bitter seer, soek ek woorde om U te waardeer. Dankbaar vir die kruis,wil ek U dien in U huis. Liewe Heer, sonde kan ons as mens van U grootheid keer. Lei en leer my weer ’n keer. Vergewe my, Here,ek probeer so hard, maar val […]
Vyf klippies en geloof
Vyf Klippies en Geloof Deur Ryno du Plessis Soos ’n reus, staan my vrees. Skuld wat buld, geluk wat sink. Klein was Dawid, groot sy geloof. ’N Oorlog gewen het God beloof. Vyf klippies in sy sak, gee hy die reus ’n pak. Op my knieë sal ek sak, U vertrou met hierdie saak. Soos […]
Kuil van leeus en drake
Kuil van Leeus en Drake Deur Ryno du Plessis Ek onthou vir Daniël in die kuil. Die verhaal laat my huil. Hier staan ek vandag in ’n ander kuil. Was dit tog maar leeus, sou ek eerder plekke wou ruil. Here, in ’n kuil van wrede tonge en skinder sit ek gevange. Erger as leeus […]
Woeste 40 jaar
Woeste Veertig Jaar Deur Ryno du Plessis Moses vat die pad na die Beloofde Land, honger en dors, veertig jaar. Geloof moes hul bou, vertroue moes hul aan klou. Hoe het hul dit oorleef?’n styd om te beleef. Hier op my eie lewenspad, stap ek deur ander sand van die woestyn. Israeliete kon mekaar seker […]