blaam
die blaam is nie myne nie ontkenning aan orde van die dag as dit bloot net ontkenning was maar iets of iemand anders moet die skuld kry volkskulture verskil inbors en gewete heers dikwels by ander kulture word dit negeer daar bestaan selfs die woorde in hul dialektiese taal om waarlik […]
Afrikaner-kultuurlegkaart
uit ’n magdom kultuurstukkies is ’n stewige raamwerk gebou waarbinne elke legkaartstukkie ’n unieke pasmaatplekkie hou elke stukkie het ’n naam binne die kultuurlegkaart raam godsdiens, taal, literatuur, poësie, skeppende, kunste en boeremusiek is almal Afrikaner-kultuurlegkaart intrinsiek in museums, monumente en Geloftedag lê geskiedkundige Afrikaner-kultuur van toet aanspreekvorme soos ‘oom’ en ‘tannie’ ’n afhaal van [&hell
Die Afrikanerwiel #silwer
Die Afrikanerwiel Gekoester aan die boesem van ons moedertaal verbind deur die naelstring van ons geboorteland vertak oor wydgestrekte kontinente, bou ons ‘n nasie met aksente. Ons taal, ons hartklop, ons siel aangedryf deur ‘n geankerde Afrikanerwiel. Van heinde en verre vind ons ons mense boerewors en melktert in ons spense in sport en kultuur […]
Geduld soos Job
Geduld soos Job Deur Ryno du Plessis Alles in die wêreld het hy gehad, die duiwel het met hom ’n plan gemaak. Al sy weelde het hy verloor, maar sy geloof was diep gestoor. Mag ek vandag by hom leer: God is altyd in beheer. Rykdom maak ons stom, blind vir die groter plan. Wat […]
Die lot van Lot se vrou
Die lot van Lot se vrou Deur Ryno du Plessis Vir ’n beter lewe bid ek, vra die Here: moet my vergewe. Tog staan ek soos Lot se vrou, kyk terug na ’n lewe verbrou. Klou vas aan dit wat was; hoe moet God my dan skoon was? Hoeveel keer sê ons: “Ek kan nie […]
Verbode vrugte
Verbode Vrugte Deur Ryno du Plessis In die paradys wil ons woon, ’n lewe skoon. Sondes baan ons weg, ons probeer dit goed verberg. Ons vergeet die dag toe God Hom vererg. Die boom van goed en kwaad, eet ons elke dag met soveel smaak. Geen wonder dit voel of God ons verlaat. © Ryno […]
Hand van die Pottebakker
Hand van die Pottebakker Deur: Ryno du Plessis Harde klei word geknie, die lug moet uit — so word dit voorberei. Met nat hande vorm die kuns, ’n proses lank en diep, voor die finale stuk. In Sy hande het Hy ons gemaak, met bloedbevlekte hande vorm Hy ons na Sy beeld. Soms bring die […]
Spore in die sand
Spore in die sand Deur: Ryno du Plessis My voete ken die pad deur doringland, klippe het hul gesny op my lewenspad. God vra: “Sit jou hand in Myne, vertrou My — Ek gee leiding.” Hier op die pad van sagte sand, bou met My ’n band; die hitte sal jou nie brand. Daar waar […]
Waar is my Afrikanervolk … (In antwoord op Jan F. E. Cilliers se gedig ‘TROU’)
wat op aandag kon staan “op vaderlandsgrond, sy hartsgebied?” wat ’n vlag kon hys met ’n vallende traan; en uit volle bors ’n Stem kon sing. Waar is my “Afrikanervolk van durf en daad”; waar is my regering wat sy stand kon staan en korrupsie kon verslaan? ’n regering met ’n oog wat deur leuens […]