Wees nou vry
Wees nou vry Deur: Ryno du Plessis Op ’n donkie het Hy gery, op pad om aan die kruis te ly. Dit alles vir jou en my; Jesus het ons kom bevry. Jy kan nou alle kommer vermy; met Sy dood is ons verlos. Wees nou vry, Jesus het reeds gely; dit is tyd om […]
Jesus skep ‘n weg
Jesus skep ’n weg Deur: Ryno du Plessis Al voel die lewe soms hoe erg, weet Jesus maak vir ons ’n weg. Sou jy soms wil treur oor hoe die lewe verloop, maak dan seker jy is nog op die pad wat Jesus lei. Staan dan vas in geloof; dit is wat God beloof. © […]
Mag ek maar jou voete was
Mag ek maar jou voete was Deur: Ryno du Plessis Soos Judas dra almal maar hul las. Jesus sê ons moet mekaar se voete was. In ons lewens tas dra ons almal sonde en seer; die geheime wat ons mooi oppas. Kwaad en haat gaan jou niks kan baat. Vandag volg ek Jesus se raad: […]
leë
so leeg soos die wind wat waai uit die suidpool so koud soos daardie wind wat koue snerpende skade oor die landerye bring so skadelik is jou leë woorde leë beloftes weer en weer jou narsistiese oorweldiggende snerpende woorde jou pshichopatié verwronge DNA mag ek dan vra dat uitkoms kan kom © […]
Suiderland
Brons Met drie skepe het hy hier aangeland met die Van Riebeeck gesin aan boord. Die Afikanervolk se wortels kom plant in hierdie mooie Suiderland. Met oortuiging het hierdie volk gegroei en die oë op God gevestig gehou. Die mooi taal het heelwat later eers gekom ‘n taal waarmee die wereld notisie moes neem. Kultuur […]
Pad van geloof
Pad van Geloof Deur: Ryno du Plessis Soveel keer vermy ons besige verkeer, vrees vir wat mag gebeer. Stil is die weg na ’n beter plek, daar waar God met ons werk. Gejaag en gevaar op die lewenspad, sonder reëls wil die mens graag wees. Tref en trap, van die dood geraap, beleef ons op […]
Diep en donker
Diep en Donker Deur: Ryno du Plessis Oor die tong van oordeel het ek geslinger. Geval in die put wat die siel verplinder. Donker het my kom haal, hard het ek geval. Geen weg uit, verloor ek die stryd, vasgevang in die donker. Met ’n lewe aan God geanker, vind ek die weg oor hierdie […]
110 gebooiei
110 Gebooie Deur: Ryno du Plessis Steel en begeer, moor—en eer jou ouers nie meer. Jok en bedrog tel lankal nie meer as sonde nie. So skryf die mens hul eie honderd en tien gebooie. Dit is ’n ompad— ver van wat God wil hê. So sal die mens vergaan deur hul eie weg te […]
Saans as die jakkals huil
Saans as die Jakkals Huil Deur: Ryno du Plessis Helder die maan, kom die jakkalse saam, besig om ’n plan te beraam vir hul volgende prooi. Natuur sou sy pad kon volg, sou die mens die springhaas laat gaan. Met sy lewe moet hy boet oor lamers vang; in ’n strik word hy stil gehang. […]