Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 63)

    aan trekking aantrekkingskrag wat wink vanoggend wat is die see tog woes wat lê onder die golwe wat gooi branders uit wit skuim borrel verdwyn in sand klein blasies vorm waar diertjies diep wegtonnel so verdwyn gister telkens in geheuetonnels van vandag en môre se aantrekkingskrag   © Tearlach.

Laaste druppels Deur Ryno du Plessis Voete slof deur die huis, sopnat buite, ek hoor die gedruis. Water val op die dak, weerlig knal; die laaste druppels is besig om te val. Koue wind roep die winter nader, die druppels raak al kwater. Stadig groet die laaste druppels op die dak, voor hul wegraak in […]

    al fluister ek geluid van voëltjies wat vroegoggend kwetter seil my siel oor die wolke van donker reënkolosse van heinde en verre verlede en hede   al sing ek sag in melodie van golwe wat ruisend op strand breek sweef my gees oor die horison van gister, vandag en toekoms van my, van […]

God Voorsien Deur: Ryno du Plessis By die spruit sit Elia, die droogte bring ellende. Kraaie bring brood en vleis; so het hy getuig. Vandag se donker nood— voorsien God steeds ons brood. Maak nie saak hoe swaar die lewe tans mag wees. Staan sterk in geloof, soos ’n bees. God sal vir jou ook […]

    jy praat grieks jou woorde sê niks tussen jou hebreeus en jou daaglikse dosis van griekse uitsprake lê daar vir my geen besondere heil nie slegs die musiek van die taal se klanke buig my siel se ore in neuriesang en verbou my emosies tot dit beter voel so glo ek ook   […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed