Bitter soet
Bitter Soet Deur: Ryno du Plessis Bitter die beker, soet die verlossing; het Hy die prys betaal. Wonderwerke het Hy gedoen, die wêreld het Hom verloën. Gemartel tot by die dood, breek Hy steeds vandag die brood. Aan die kruis het Hy gesterf, ’n lewe vir ons uitgekerf. Die dood het Hy oorwin; vir ons […]
Peper duur
Peperduur Deur: Ryno du Plessis Peperduur het Hy die prys betaal. Sy bloed het dit verhaal. Bloed het Hy gesweet, die aand met die laaste maal. Tot God gesmeek, laat die beker verby kan gaan. Aan die kruis het Hy gehang, bitter bang. Was die trant van my lewe die prys werd? Met haat sou […]
Stilte tussen die duine
Stilte tussen duine Deur: Ryno du Plessis Winde het gewaai, gekerf aan elke duin. Silwer afgewerk lê die nag uitgestrek. So beskore, ietwat verlore —stilte tussen duine. Kampvuur klein, skep sy atmosfeer hier in die duine-see. Miswolke oorrompel die maan, stadig maar seker,voorsien nou water aan woestynbewoners. So besonders, die stille nag. Om my vuurtjie […]
Husse met lang ore (Goud)
as kleine kind het ek gedink dit is iets vreeslik geheimsinnig, die husse met lang ore waaroor oupa Koos so kon praat, asof hy self die husse geken het ek het orals gaan soek agter die beeskraal, in Oupa Koos se hangkas langs die klein kook-kombuis onder die kweper bome in die vlei, maar nêrens […]
Kassieglas (Goud)
As ek wakker word, is die spieël van my badkamerkassie my eerste geselskap, sonder voorgee, sonder verskoning en maskers waaragter mense mekaar groet. In die lig van my badkamer is elke fyn lyn sigbaar, die moegheid om my mond vertel van elke nag se gestoei. My vingers vee oor die dowwe kol in die […]
Waar stilte weergalm
(Woordtelling: 1 902) Sophia sug verlig terwyl die sagte kaftan oor haar kop glip. Dit is bedompig en tamheid kleef soos nat klere aan haar warm lyf. Sy hoor weer die dringende roepgeluid van ‘n selfoon. So absurd, want daar is niemand anders hier bo nie. Skielik onthou sy vanoggend se inkopies lê nog in die […]
Op die boonste rak
Lien Meiring het haar stoel effens nader aan die venster geskuif, soos iemand wat nie omgee om gesien te word waar sy sit en kyk nie. Voor haar het die ou eikeboom gestaan, uitgedos in koper, goud en roes. So buitensporig mooi dat dit byna aanstellerig gelyk het. In Huis Herfsblare was daar nie juis […]
Lekker by die see
Lekker by die see Deur: Ryno du Plessis My hart klop vol. Ek kan al die branders voel. Nat sand tussen my tone,kom spoel nuwe golwe. Meeue skree, duik vir mossels in die see. Koel is die nag, om die vuur hou ons wag. Tente wapper, kole knetter. Die manne uiwer, wie se lyn saan […]
Suur wyn
Suur wyn Deur: Ryno du Plessis Donker dieptes dek jy jou tafel, probeer ontglip jou dade met jou spel van woorde. Soos donker gekleurde hare, verander jy hartnsare. Die soet van vrugte verander in die smaak van suur wyn. Versteek in jou eie pyn, verstaan jy nie die lewensgryn. Stil, stil gaan woorde verdwyn, jy […]