Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2024 – Die onbekende projek(Bladsy 2)

Beste INKers

Ons is nou rits-klits in die kloue van wat lyk na ‘n laatwinter. Almal trap ongemaklik rond met die vooruitsigte van hoe die scenarios in die politiek gaan uitspeel. Ek het dit dus goed gedink om die tema vir die komende maand aan te kondig as “Die onbekende”

In welke genre jy ookal deelneem is die opdrag eenvoudig dat jy die tema interpreteer en daaroor skryf. (ONBEKENDE TYE – FISIES OF METAFORIES)

Jy mag nie die tema as titel gebruik nie.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Olive Schreiner het bekend gestaan as die vrou wat die onbekende aangedurf het vanweë haar moedige benadering tot literatuur en sosiale vraagstukke in haar tyd. Olive Schreiner het ’n onuitwisbare merk gemaak in die Suid-Afrikaanse en internasionale letterkunde met haar baanbrekende roman The Story of an African Farm in 1883. Nie net het sy die […]

Stadig, begin haar bewuste diep vanuit die donker newels na die werklikheid beur.  Vir ‘n wyle…ís sy net niks, totaal gedisorieënteerd.  Dan skop die oeroue menslike oorlewingsdrang in en haar dowwe brein raak bewus van haar omgewing.  ‘n Deurdringende pyn leef in haar skedel en sy sukkel om asem te haal.  ‘n Swaar gewig druk […]

‘N NUWE NORMAAL Die bekendheid van ons saamwees word wreed gekonfronteer met die onbekendheid van ‘n kankerdiagnose Chemosessies ‘n gedwonge ontdekking van ‘n vreemde skrikwekkende werklikheid Opstandig klou ek vas aan die bekendheid van jou stem jou lag jou hande totdat ek ook dit verloor in die onbekendheid van agteruitgang pyn en … doodse stilte […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed