Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2024 – Die onbekende projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Ons is nou rits-klits in die kloue van wat lyk na ‘n laatwinter. Almal trap ongemaklik rond met die vooruitsigte van hoe die scenarios in die politiek gaan uitspeel. Ek het dit dus goed gedink om die tema vir die komende maand aan te kondig as “Die onbekende”

In welke genre jy ookal deelneem is die opdrag eenvoudig dat jy die tema interpreteer en daaroor skryf. (ONBEKENDE TYE – FISIES OF METAFORIES)

Jy mag nie die tema as titel gebruik nie.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Aangesien dit almal en alle aspekte van ‘n samelewing raak; van ekonomiese stabiliteit tot persoonlike veiligheid en sosiale welsyn, is die uitwerking van politieke veranderinge op die mens baie dieper en meer omvattend as wat die meeste van ons eintlik besef. Dit kan hoop bring, soos wanneer nuwe beleide groter gelykheid en regverdigheid teenoor die […]

in verskroeide strate van Kartoem bars bomskerwe los oor die Nyl waar magsiek monsters harteloos roem om die broses tot ootmoed te doem wyl onheil in krygsgewaad skuil in verskroeide strate van Kartoem elke huis en hospitaal verdoem met braaksel van oorlog bevuil waar magsiek monsters harteloos roem en hulle eiewaan hoogheilig noem terwyl skrapnel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed