Jongste aktiwiteit:

ProjekteNovember 2023 – OOP projek(Bladsy 6)

Beste INKers

Sir Walter Scott het gesê : “Novemberlug is koud en somber, Novemberblaar is rooi en droog.”

As ek dit lees is ek intens dankbaar dat dit in die Suidelike-halfrond geheel die teenoorgestelde is. Die lug vir ons is vars en warm en die blare is groen en welig. Dit, vir een, behoort ons opgewonde te stem. Nóg ‘n rede vir ywer en gretigheid is sonder twyfel ‘n oop projek wat voorskrif- en reëlloos is.

Lekker skryf dierbare woordvriende.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Novembergroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Kaleidoskopies grimeer die prisma van die son haar wimpers op die horison ontvou die uitgestrektheid van haar skoonheid blink-glimlag heuningstraal die wange van haar watergate kameeldoringbome sambreel haar vlaktes komplimenteer die saggolwende grasie van haar rooibruin sluier ek proe die ritme van haar stem vibreer in die hittegolfies van haar duinesee vasgevang in begeerlikheid na […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander