Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 501)

My ouma het altyd die mooiste rose in haar tuin gehad sy kon ure lank met hulle praat en elkeen het ‘n naam gehad Sonskyn was helder geel hartedief bloedrooi cherrie pienk en haar mooiste roos ‘n spierwitte waarmee sy haar diepste geheime kon deel ‘n Roos is soos die lewe soet en geurig maar […]

Onder ‘n groot ou akkerboom staan ‘n verlate huisie klim eensaamheid teen die houttrappe op Weemoedige trane van die reӫn spat teen gekraakte ruite kruip verlatenheid onder ‘n gesplinterde houtvloer weg Hier waai die wind deur jou oӫ dans alleenheid deur vervalle spinnerakwalle in die stof Langs die pad tussen die soetdorings staan die wag-‘n-bietjie-bos die […]

ek hunker na troosende toonhoogte sien klassieke klavierklanke en veersag viool vryfklanke ‘n manjifieke Mozart simfonie ek hunker na barbaarse geraaskleure sien dromme doef-daf en elektriese kitare katang ‘n onmusikale ongewenste geraas maar ek sien elke noot sing perfek soos ‘n meesterstuk musiek is ‘n soet-soelige druiwe vir ‘n dowe sielsore ©Roeline

Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Psalm vir my ma 2 de plek: Gesamentlik Viooltjie met My ma se huis is bottergeel EN Anzé Bezuidenhout met Die seën van jou kindskap 3 de plek: Gesamentlik  Anzé Bezuidenhout met Korale van moederliefde EN Elroux met Moeder VERHALE: Wenner: Ronel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed