Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 523)

As die groot boom van die Libanon ‘n klaaglied huil en oornag ‘n reus se krag ongevoelig kom steel is daar nêrens ‘n plek waar my warboel emosies kan skuil wrang kronkel my gedagtes deur ‘n verwronge druiweprieel. Deur die kosbare silwerkroon, fluister skeefgetrekte woorde op die lispelgange van kromgebuigde takke vorm letters; (dom) in […]

Die stem van die digter / skrywer is seker een van die oudste en magtigste sosiale wapens waarmee ons samelewing te doen het. Die digter / skrywer gebruik hul stem om verandering te bring en daarom is hierdie maand se opdrag: ‘n Stem vir Gesondheid. November maand word gekenmerk deur ‘n veldtog genaamd ‘Movember’ waar […]

Onthou in my oudheid hoe nuut ek was vind myself blink in ‘n ander era pas. Eens het ‘n spieël op my gerus nou hou my werkblad woorde vas, Meer van jouself sal jy nou sien, want woorde weerkaats jou hart dus is die spieël uitgedien. Ontbloot myself afgeskuur, langs die les-senaar vind in lyne […]

“Mnr. Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors…” Herbert P. Adams is ‘n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktattoes om dit te bewys. Herbert is ‘n huislose straatbewoner van die die Kaap se onderdorp, maar met sy keur van Afrikaanse taalgebruik, kon […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed