Stil soos reën
Die wolke gly in kleur oor die stille vlies van my somerson verby Loop ek deur ‘n woud waar gister se drome in die vaal van my onthou soos spoke rond’dwaal Maar die woud is stom… stom soos ‘n klip versteen al wat mens hoor is die drup-drup van reӫn
SPOOKASEM (vir Natalia – lente 2016)
jy maak jou vas jy bind jou los ek wys vir jou Karoo se bos, die lang gras van die Vrystaat en hoe Namakwaland kan blom ek kweek in jou ‘n afdruk van die Kaap * in jou elke dag se wakker wees – selfs ook in jou slaap – lief ek elke krul en […]
DUIWEL JOU DIEF
Jy is n dief wat ons blydskap steel, wat ons lewens wil reel. Jy is n dief wat ons harte breek, wat hou daarvan dat ons huil en smeek. Jy is n dief wat ons gesondheid steel, wat hou van n gekerm en geneul. Jy is n dief wat hartseer saai, so al ons geliefdes […]
Vrede in Suid-Afrika
Gee ons net ‘n stoute Van Der Merwe grappie, die Onse Vader op ‘n Sondag middag voor ons, ons gekookte boerekos geniet. En soos water van die eend se rug af, word ons volk elke dag in hierdie pragtige land gestraf, met geweld, moord, martel en arm wees, so die meeste van als, gee ons […]
Soos ‘n skadu’kol wat langs woorde loop
Verskroeid staan ‘n skildery in die hoek se skadu silhouette is ‘n leë kol van gravitasie dat die ‘silver linings’ eerder grys skakeer en die wyn in my glas galbitter proe Vou die satyn ‘lap sag soos ‘n lang aandrok om die pilaar kerse flikker vrolik op gedekte tafels en buite skyn die sterre blinkoog […]
Stormnimfe en Meerminne
Madelein kners op haar tande. Dis al hoe sy haar gevoelens kan inhou. Barry is so opgewonde soos ‘n kind om op die boot te klim. Sy, daarenteen, is al moeg vir die hele toer deur die Kaap. Dalk as hulle dit in kleiner sarsies aangepak het… Sy kyk op na die lug. Die wolke […]
LEGKAART VAN MY LEWE
Altyd moet jy weet, hoe om te pas en te meet. Waar pas watse deel, dis die legkaart reel. So is die lewe ook, soms n gespartel en gespook. Om elke stuk volmaak te plaas, in die geharwar en gehaas. Tog het elke deel sy plek, jy moet net daaraan werk. Jy moet die legkaart […]
Dan mis ek jou weer..
Mis jou in die oggend wanneer die son se eerste straal vir my ‘n knik-oog gee, en dan wonder waar is jy heen sonder om ‘n traan van my wang af te vee. Ek weet wat gebeur het is buite ons beheer, want mens kies nie vir wie jy lief raak, en maak nie saak […]
HIPPIE LIEDJIE
Die lewe is ‘n hippie liedjie, dit is vol blomme geverf op knop karretjies, dis ‘n bont gedoente met toings en poncho’s. Dis woeste deurmekaar hare, wat orals krul soos hulle wil. Dit word ‘n seisoen liedjie, wat jou longe in suig voor jy die kniee voor liefde buig en met ‘n boks kitaar om […]
PAPPA IS HIER
Loop padlangs, al met die ry bome af. gooi jou oë se kyk met sagte deernis op, na die ente van die groot blaar here, wat trots regop staan. Dan kyk jy na my wandelstok, wat ek met ‘n vorentoe, adelike heen-en-weer, swaai, jou die kuns van wandel leer. Met skemer loop jy lig, met […]