Jongste aktiwiteit:

Malisendra

Jou klavierspel en sang vul die huis
as jy in ‘n ander wêreld reis
daar is jy die heldin
word deur almal bemin

as jy ophou swerf
die
laaste
note
wegsterf

kyk jy vas ‘n vuil kombuis
kinders wat brood vra
‘n lastige verdomde hond
‘n man met ‘n gat in sy hart
en ‘n groot dors




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed