
Mooiste neurie-klank
Gun my ‘n stukkie sentimentaliteit
of is dit nou nogstalgiteit
ek mis jou in elke oomblik
van hierdie tyd
Verbrokkel
verkletter
versplinter
Liefde bely in die mooiste neurie-klank
dink en draai
droom en hoop
onthou en hunker
smag en verlang
liefde en pyn
vrees en hoop
4 Kommentare
-
Linnie van Niekerk
Dit is regtig 'n baie mooi gedig
-
Anze
Kliek op My bydraes... kies die potlood (wysig) en voeg die gedig in asb Jy kan dit "copy & Paste" vanaf word na die blok waar jy geskryf het my inskrywing
-
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Liefde projek