My hart verkoop
Aan jou, soet
soos heuning
vir feetjie- geld
jy’t belowe om my
te ontdek
nou vloei eensame trane
stadig drup hul deur
soek plek
om bed te maak
sinlose druppels
niemand wat dit liefhet
en niemand wat omgee
©Marike Erasmus
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.