Jongste aktiwiteit:

‘n Nota op jou kopkussing (6)

As ek die dagbreek vir jou koop
En dit met linte aan jou hart vasknoop
sal jy my asseblief dan sê
hoe vêr jou liefde rêrig lê?

© 21/12/2018 Anton Bosch




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed