Jongste aktiwiteit:

Naweek: ONTDEKKINGS

Naweek: ONTDEKKINGS

Dikwels gaan dit in die lewe om die gesigshoek wat iemand inneem as ons wil weet presies wat hy wil sê. Wat hy eintlik meen. Uit ‘n ander standpunt sou iemand anders dieselfde wou meen, maar sou dit in ander woorde gesê het. In ‘n ander beeld sou geklee het.

Die ontdekking van ‘n nuwe, smaakvolle gerig

maak die mensheid gelukkiger

as die ontdekking van n nuwe ster.

[Jean Anthelme Brillat Savarin

Ek ken nie meneer Savarin nie, maar ek wed hy was of is ‘n kok.]

2e.Desember2017………….⌘………………………………….tje




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed