deur HelenaMellet vir Gedigte Merkers: Hartseer, Pyn, Vrees, Wanhoop Share: verwante: grond Die duif en die doop 28 April 2017 355 gesien 0 Komentare 0hou van PARASIET In my lyf groei jy kry jy jou eie hartklop teer jy op my vlees breek jy brutaal my menswees steel jy my lewe vir jou. ©HMellet Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende