Jongste aktiwiteit:

praat met my

geluide van golwe wat breek
ruisend wind waai met trekke en stote
vroeg oggend geluide kom deur mis van slaap
donker reeds vertrek vroeë werkers
later raak dit stil en rustig
tot pensioenarisse
se opstaantyd
elke geluid
praat
met my
soos deur my drome
ek stories droom
sou ek dit kon
neerskryf
verhale
kon
wees
God, praat
met my
roep
ek
stil
tot
son my
wek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak