
SOMER REEN
SOMER REEN
Vers 1
Buite reen dit heerlik
reendrippels so begeerlik
klink dit op die sinkdak
klink die weerlig baie hard
Ver 2
Buite reen dit heerlik
reendrippels so begeerlik
somer lente om tevier
die somer is weer hier
Koor:
Reendrippels was die blomme prag
die reendrippels val so sag
Tuin vol bloeisels in volle blom
mooi kleure, ek staan verstom
blomme prag in reenboog kleure
blomme prag in al die geure
stap ek deur die blomme prag
reik die geure elke dag
deur blomme paaitjies wil ek loop
Lente blooisels, gee my nuwe hoop
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September - Lente projek