Jongste aktiwiteit:

Sosiaal oorlede

Asof die mensdom jou konsuis
soos ‘n brandsiekbrak verjaag
ontkoppel jy – *(a)sosiaal;
sinies, word niks en niemand ontsien nie
illogies en onstabiel glo jy ad nauseam, dat
almal behálwe jy, twissiek, onsimpatiek en
aandadig aan jou
laaghartigheid is.

*Asosiaal: Grenslynpersoonlikheidsversteuring of GPV




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak