
Spore
Bo die oorvormige
branders
wat ronddooi
soos rolgordyne
het waterepryswolke
(nes roeiers wat aan
ñ roeiriem)
die skemerlumier
tussen
die reënboog
aangepak
en God agterlaat.
met jou onklaarstap
word
my hart omgeploeë
met liefde
en druppels verligting bring
tot die hartseerroetine
wat ek leef
want jy’t
met ñ kleurvolle
materiaalbol
na die hemelruim
gesweef.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
9 Desember 2019,
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.