Staar
Ek kyk na jou
en onthou
hoe ek my hart
heel
in jou keel
gesit het
en die knop
in myne net
half
gesluk het
( inspirasie : http://30-years.dailymegabyte.com/ex-lovers-meet-each-other-after-30-years/)
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
sjoe ek is mal hieroor!!