Jongste aktiwiteit:

Woorlig

Ek tas rond
in die donker
van my kop
en soek bond
woorde vaal,
blink gepak
in kort sinne
van my taal

Oomblik lig
Gryp! Gedig




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed