Jongste aktiwiteit:

Stamp Pad

ek ry stamp stamp
oor paaie wat nooit glad was
deur landstreke
oor die grond
van die gemoed

ry lei tot val
oor voor en onderwerpe
die heuwels tussen verstaan,
ń sinkplaat pad vol gatte
in my verstaan

ry lei tot stilstand
as val begrip bring
ongelukke tussen hier en daar
op die leer pad
van my verstand




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed