Jongste aktiwiteit:

STUKKEND GEBREEK Verbrokkeling van gesinstrukture

STUKKEND GEBREEK Verbrokkeling van gesinstrukture

Hartsnare is stukkend gebreek
so diep met ‘n mes gesteek
in die gange van my siel
het jy my hart verniel

wanneer jy dit ooit besef
woorde soos gif pyle wat my tref
hoe kan ek jou ooit vertel
dis net moederliefde wat tel

wat het jou tog besiel
dit raak my innerlike siel
skinderpraatjies is van die hel
dis jy wat my onstel

vlees vebrokkeling
vernietig die familiekring
spoedig roep ek na die Hemel
die Here sal my stuk-stuk optel

© Eleen van Deventer Vorster
27/11/2018




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak