Laat-lente se stof
my delila lippe lag fyn my voorkop is nat van bid, God en sweet en ek kyk weer in Sy oë; op na ‘n gewone wêreld wat niks weet nou jaag jou asem deur my are soos vroeg vanoggend toe die poue vêraf êê-êê met hul bont vere en deftige verwar my siel probeer die […]
Rugbytrots
Ons bly op ‘n besige hoek in Brakpan. ‘n Plek waar mense bymekaar kom vir vlietende oomblikke om net weer te ry sodra die robot verander. Dit is ‘n welbekend hoeke met sy geskiedenis van ongelukke, stoete, skole wat uit kom en hewige verkeer. Na al die jare is ons nu al gewoond aan die […]
vetkoek dag
vrydae is dit vetkoek dag oor my duin hang die reuk dit versmelt in my verhemelte daardie unieke reuk van deeg wat in olie gebraai word met plaas botter en dalk happie maalvleis in kerrie gedoop ©Teárlach
Die Sweedse nooi
Kom ons sê maar die lewe is selfs sy eie reisiger en ons noem hom “koos of jan” wat sou hy in sy trommel pak om mense orals in die wêreld meë te kon vermaak? Ek sal sê vreemde ontmoetings, nuwe avonture ‘n lied wat in jou gedagtes speel soos daai een ligstraal op ‘n […]
Ink Gala aand – die groot verdwaal
26 Oktober 2019. My eerste Gala aand. Die senuwees knaag soos ‘n honger rot aan ‘n sak oorryp mielies. My hare word ‘n dieper skakering silwer. Klein Mathew word 5. Ouma se huis is die idiale tussenhuis vir almal. Pluspunt… Ouma het ‘n swembad. Oupa kry ‘n springkasteel en mamma, pappa, ooms en tannies spring […]
Wat is ‘n rubriek?
Wat is ‘n rubriek,en ‘n liegstorie? Alle nuwe interesanthede wat in my verbeelding kom krap en om gedigte in klank te hoor sjoe hoe wonderlik klink die woorde as hulle oor jou vlieg en op oor kom daal. Dink hoe diep die mens se psige nou eintlik delf hoe hy in stilte bedaar of selfs […]
najaars oes
op hierdie sonnige oggend skyn en skitter my duin van dou fyn druppels reën wat stadig verdamp druppels wat soos laat vrugte hang laat vrugte soos ‘n ou mens wat nog vrugte dra nog dinge doen sigbare dinge wat vir altyd gaan bestaan al is dit gering al is dit nie perfek ongeskonde dinge eie […]
Vry wees (Verslaaf)
Vry wees (Verslaaf) Verslaaf, verslaaf, hoe, het ek hier beland? dis soos ‘n mens, totaal sonder enige verstand weer het ek my beheer, soos altyd verloor die duiwel en sy trawante lag vir my, oor en oor My binneste jubel,’n nuwe hoofstuk sou ek kon sê, ek is heel en in een stuk die spoke […]
kleurspatsel bloeisels
Ek sien die spookasem geur van perske puntjies hulle koppies opdraai in volle blom. Voel die warm sang van nuwe vrug wat die somerson verwelkom. Fynvlerk bloeiknop balarinas baljaar in die wind Ek hoor die witvlek vlerkies van ‘n blommekind Ek ruik die roesbruin kleur van die ou kromhout Proe die heuning in kleure van […]