Toe maak God ‘n boer!
Elke dag, drie keer ‘n dag maak ons op ‘n boer staat, want sonder hom is daar nie vir ons voedsel nie. Dan is daar nog mense wat die boer haat, want hy en sy familie word gemoor en gemartel, elke dag sterf daar boere-families in ons pragtige land, elke dag word daar van ons […]
Jy lewe net een keer
Die lewe is net een keer vir ons gegee, ons moet die beste maak daarvan. Elke dag wat ons nuwe asem kry, moet ons dit ten volle gebruik, en dit die beste maak met alles in ons vermoë, ons het die krag gekry daarvoor, so ons kan! Elke dag is vir ons ‘n geskenk, nuwe […]
Net ek en my gedagtes
Oral om my lê Karoo vlaktes wyd, en dit maak my hart so opgewonde, dis dolleeg maar tog so mooi, want hier kan my ek my gedagtes weggee. Iewers hoor ek ‘n voëltjie fluit-fluit, hard werkende diertjies daai, nessies altyd mooi opgetooi. En ek glo nie ek sal die plek ooit kan laat gaan, want […]
bykans
uit dofmooi klanke van ʼn ou klavier het jy van tooi met roos en tulp se kleur in mat die spektrum van die ewigheid tot ademlose kleure skadu’s van diepste hemelgrou en -blou tot ongesiene onweersblou verdou en só my hier-bestaan omtower want eensklaps het jy deur net maar bloot te wees die aakligheid van […]
My bastion
in die donker dae toe my asem stom (soos kameelboggels) in my oë gehang het, het jou omgee en stil verstaan soos ‘n Josefskleed om my gevou toe die aasvoëls se aanhoudende gepik my uitmekaar wou skeur en hadidas se stemme my mal wou maak het jy ystermure om my broosheid gebou deur stormwinde wat […]
Vat My Terug
Vat my terug na die begin die absolute begin van ‘n siel -my siel nog nie eens deur liefde oorwin Vat my terug na die oorsprong ongehinderd en sonder rede en twyfel in my veldbrand wat als verwoes en oorvat elke saadjie kante toe laat spat Vat my terug na die dae van die ark […]
Wonderdroom
Sy het geslaap, onder ‘n boom vasgevang in ‘n wintersdroom. Dit was ‘n versterde stem, van ver wat bẩẩh-blah-blah soos ‘n bok sonder bler. Sy wou so graag weet hoe om te gister vergeet. Haar hand het sag rond ge-aai; traan-langs geskoppelmaai. Soet het haar siel gebloei asof sy met Goliat stoei. Verwarring het haar […]
Flankeer gedagtes
soos ‘n lanterfanter* drentel jy deur bos en dal daar by Tafelberg se kant neurie jy jou omgee sing jy van blomme en die blou-blou see spoorlangs verby die storm-en-drang wat steeds flenter en fladder deur die omwenteling van jou onthou dan sing jy maar weer van blomme en die blou-blou see flankeer jou oë […]